• Home
    • Login
  • About Jaco
    • Other Links
      • Facebook
      • LinkedIn
      • Family in unity - Unity of the world exhibition
      • Artspace Fine Art Gallery
      • Ebony
      • Strydom Gallery
      • Rose Korber Art
      • Johannes Borman
  • Metal sculptures
    • The carnival (no dogs allowed) 2013
      • Poking political fingers at the state
      • Goedige kommentaar op talle vergrype
    • Inspiration 2015
    • Under Construction 2014
    • Stations of the cross 2014
    • Reflections series 2012
    • Step Up or Step Down Series 2011
    • No(n) place like home series 2009
    • Trapped in history series 2007/8
    • Kings high tea series 2007/8
    • Being Series 2006
    • Balance Series 2005
    • Monument Series 2003/4
    • Metal Heads
  • Large Sculptures
  • Wood Sculptures
    • Driftwood Sculptures
    • Ankerpale
    • Roosknop of Marmerklip
  • Installations
    • R2 Club
    • Bee Exodus
    • Girl in the blue dress
  • Symposiums
    • 2011 Dongshi Forest Dist., Taichung, Taiwan
    • 2010 Changchun, China
    • 2007 Erdaobaihe China
  • Contact

R2 Club

R2 klub daag ons uit om na die tragiese werklikheid van kindermolestering te kyk. Ten spyte daarvan dat so baie publisiteit aan die saak verleen word, word ons daagliks met nog erger en hartseerder gevalle gekonfronteer. Die skaduwee van die skokkende gebeure rondom baba Tshepang sal vir ewig oor die Suid-Afrikaanse landskap hang. Kindermolestering is definitief nie geisoleerd tot sekere gemeenskappe nie.Die werklikheid is dat dit n gister probleem en n mre probleem is in al ons gemeenskappe.

In die installasie werk speel skaduwees n groot rol.Die kamera en studiolig is so geplaas dat die skaduwees van die "figure" wat vir die foto poseer, op die agtergrond val Sodoende word die figure deur hul skaduwees aan die agtergrond gekoppel. Die persone se optredes werp 'n donker skaduwee op die kinders se lewens. Die figure steek elkeen 'n lappop agter hul rug weg.

Op die agtergrond n naskets n tekening wat deur 'n dogtertjie gemaak is. Deur die skets het die onderwyseres onraad vermoed en in verdere gesprekke het dit uitgekom dat sy gedurende die voorafgaande vakansie gemolesteer Die skets is uiteindelik ook in die hofsaak gebruik.

Ander elemente in die installasie om na op te let, is die gesiglose lappoppe met hulle glimlaggende gesigte wat nou op die grond . Daar is ook 'n pop in die snippermandjie " By die installasie speel die bekende Afrikaanse liedjie "Iemand het 'n lappop op die ashoop neer gegooi".

Die installasie was so opgestel dat die besoekers in die toneel instap en dus deel word van die Gou besef hulle dat hulle eie skaduwees ook op die agtergrond val en konfronteer dit die besoeker met sy eie denke en emosies oor die saak van kindermolestering.

b_175X150_175X150_16777215_0___images_stories_R2_R2_Klub_1.jpg b_175X150_175X150_16777215_0___images_stories_R2_R2_Klub_2.jpg b_175X150_175X150_16777215_0___images_stories_R2_R2_Klub_3.jpg

 
Metal Sculptures
  • Step Up or Step Down Series 2011
  • No(n) place like home series 2009
  • Trapped in History 2007/8
  • Kings high tea series 2007/8
  • Balance Series 2005
  • Monument Series 2003/4
  • Being Series 2006
  • Metal Heads

Copyright © 2011 JACO SIEBERHAGEN.
All Rights Reserved.

 
 Tweet